Zachary Taylor | |
---|---|
12de President van die Verenigde State | |
Ampstermyn | 4 Maart 1849 – 9 Julie 1850 |
Voorganger | James K. Polk |
Opvolger | Millard Fillmore |
Geboortedatum | 24 November 1784 |
Geboorteplek | Barboursville, Virginië |
Sterftedatum | 9 Julie 1850 |
Sterfteplek | Washington, D.C. |
Eerste Dame | Margaret Smith |
Politieke party | Whig |
Visepresident | Millard Fillmore |
Handtekening |
Zachary Taylor (24 November 1784 – 9 Julie 1850) was die twaalfde President van die Verenigde State. Hy was ook 'n militêre leier en het sy militêre loopbaan afgesluit met verreikende oorwinnings in die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog.